| This category in other languages: | | | | Albanian (70) | Arabic (614) | Armenian (38) | | Asturian (5) | Azerbaijani (39) | Bangla (0) | | Basque (99) | Belarusian (6) | Bosnian (100) | | Breton (8) | Bulgarian (742) | Catalan (637) | | Chinese Simplified (1,909) | Chinese (791) | Croatian (459) | | Czech (1,624) | Danish (2,509) | Dutch (5,239) | | English (120,065) | Esperanto (146) | Estonian (35) | | Faroese (2) | Farsi (253) | Finnish (652) | | French (8,848) | Furlan (6) | Galician (146) | | German (17,713) | Greek (291) | Gujarati (10) | | Hebrew (716) | Hindi (297) | Hungarian (423) | | Icelandic (22) | Indonesian (344) | Interlingua (8) | | Irish (9) | Italian (2,993) | Japanese (3,114) | | Kannada (6) | Kashubian (6) | Kazakh (12) | | Korean (466) | Kurdish (72) | Latin (3) | | Latvian (72) | Lithuanian (576) | Luxembourgish (0) | | Macedonian (11) | Malay (14) | Marathi (6) | | Norwegian (1,099) | Occitan (2) | Ossetian (0) | | Polish (2,185) | Portuguese (1,001) | Punjabi (4) | | Romanian (1,665) | Romansh (3) | Russian (4,700) | | Sardinian (9) | Scots Gaelic (4) | Serbian (271) | | Slovak (594) | Slovenian (183) | Spanish (3,573) | | Swahili (1) | Swedish (1,542) | Tagalog (2) | | Taiwanese (2) | Tamil (15) | Tatar (3) | | Telugu (7) | Thai (457) | Turkish (3,037) | | Ukrainian (177) | Vietnamese (105) | Welsh (9) |
|
 | - Afrikaanse Speltoetser - - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
|
 | - Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
|
 | - Arkweb Ontwerp - - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
|
 | - Die geskiedenis van die internet - - Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
|
 | - Doki Webontwerp - - Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
|
 | - Infokerk - - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
|
 | - Interpret - - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
|
 | - Kenweb - - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
|
 | - Kleuter-Klieks - - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
|
 | - Lotto Sonder Grense - - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
|
 | - NG Web - - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
|
 | - Rekenaars - - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
|
 | - Stellenbosch Publishers - - 'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
|
 | - Treehouse Consulting - - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrik.
|
 | - TrioMelk - - Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
|
 | - Upfront Systems - - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
|
 | - Webgrafika - - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
|
 | - WSpel - - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
|
|
|
|