World Directory Search Engine

World(English) 日本語 Chinese Deutsch Français

Italiano Português Español Russian Nederlands Tagalog Thai

Top: World: Afrikaans: Naslaan: Genealogie:



This category in other languages:
   
Basque  (5)  Catalan  (24)  Czech  (90)  
Danish  (153)  Dutch  (1,375)  English  (6,648)  
Finnish  (16)  French  (434)  German  (680)  
Icelandic  (3)  Italian  (107)  Kazakh  (1)  
Lithuanian  (5)  Norwegian  (56)  Polish  (27)  
Portuguese  (21)  Russian  (47)  Scots Gaelic  (1)  
Slovak  (8)  Spanish  (203)  Swedish  (362)  


  • Botha - - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
  • Bredenkamp - - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
  • Conradie - - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
  • Du Preez - - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
  • Du Toit - - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
  • Dunn - - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
  • Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
  • Gouws - - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
  • Grewar - - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Kielie-kielie, soek só jou familie! - - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
  • Lochner - - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
  • Lombaard - - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
  • Murray - - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • Myburgh - - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
  • Nieuwoudt en Scheepers - - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
  • Olwagen - - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
  • SAGenealogie - - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
  • Serfontein - - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
  • Snuffel-snuffel - - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
  • Steenkamp - - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
  • Suid-Afrikaanse familiewapens - - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
  • Swart - - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
  • Van Rooy - - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
  • Van Rooyen - - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
  • Vermaak - - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
  • Vermeulen - - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
  • Viljoen - - Geslagsregister van dié familie.


Webmaster's website (in Japanese)
  • 写真家鈴木健介公式WEBサイト - - 各サイトへのリンクやプロフィール、銀座ランチマップがあります。
  • ????日坊主な雑記 - - 2001年8月26日より日記やインターネットネタなどを毎日更新しています。
  • 東京風景写真ガイド - - 銀座や新宿、原宿、下北沢、秋葉原など東京の街の風景写真ギャラリーです。多摩動物公園や上野動物園など動物園の写真もあります。
  • ダイビング水中写真ログブック - - ケアンズやセブ島、サイパン・沖縄など海の中をダイビングで撮影した水中写真ギャラリーです。江ノ島水族館やしながわ水族館等水族館の写真もあります。
  • 無料写真壁紙「壁紙シーシー」 - - デジタル一眼レフカメラで撮影した写真のデスクトップ壁紙や携帯の待ち受け画面を無料でダウンロードできます。
  • SEO対策ホームページ製作のラピッドプログレス - - ホームページ制作会社。東京都渋谷区

  • Help build the largest human-edited directory on the web.
    Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor



    download this script for free! Free thumbnail preview by Thumbshots.org